Empowering Women with Critical Skills for STEM

Science, Technology, Engineering and Mathematics (STEM) plays an important role in driving innovation, economic development, poverty eradication and empowering disadvantaged groups. Therefore, it is integral that it is nurtured at the grassroots level, especially with empowering women, and young girls in STEM professions. The International Day of Women and Girls in Science, which is held […]

Read more "Empowering Women with Critical Skills for STEM"

Why Emigrating to the Netherlands is Attractive to South Africans.

With various countries closing their borders since the inception of the COVID-19 pandemic, the Netherlands has emerged as one of the new frontrunners as a destination for emigrating South Africans to further their careers. Not only is the Netherlands attractive in terms of their work / life balance, but the Dutch government offers enticing tax […]

Read more "Why Emigrating to the Netherlands is Attractive to South Africans."

The South African Government is putting Cryptocurrency under the Magnifying Glass.

Cryptocurrency has been gaining momentum in South Africa and the South African government has made it clear, in the 2022 Budget Speech, that they are taking it very seriously.  In the Budget Review 2022, the government has laid their cards on the table by proposing that regulatory bodies need to be established to safeguard the […]

Read more "The South African Government is putting Cryptocurrency under the Magnifying Glass."

Afspraakmoorde: Akte lees soos riller

Vyf van die beskuldigdes in die saak oor die Krugersdorpse afspraakmoorde word nou ook aangekla vanrampokkery.Zak Valentine (31), Cecelia Steyn (35), Le Roux Steyn (21), Marinda Steyn (50) en Marcel Steyn (18) staantereg op meer as 23 aanklagte van onder meer moord, diefstal, rampokkery, regsverydeling, roof metverswarende omstandighede, bedrog en die besit van onwettige vuurwapens […]

Read more "Afspraakmoorde: Akte lees soos riller"

Vrou se DNS by pastoor se lyk.

Die DNS van die beweerde baasbrein agter die Krugersdorp-afspraakmoorde is volgens die polisie op nog ’nmoordtoneel gevind.Cecilia Steyn (35), een van die beskuldigdes in die berugte web van Krugersdorp-moorde, se DNS is in 2012gekry op die toneel waar pastoor Reg Bendixen vermoor is. Bendixen was een van vier slagoffers van diesogenaamde “moorde vir Satan”. Die […]

Read more "Vrou se DNS by pastoor se lyk."

Sy ma wil hom glo dood hê

’n Landdros het ingegryp om die Krugersdorp-moordbeskuldigde Le Roux Steyn (21) te beskerm uit vreesdat sy eie ma hom in die tronk wil laat doodmaak.Kapt. Ben Booysen, die ondersoekbeampte in die web van moorde, geveinsde dood en verraad aan die WesRand, het Maandag die streekhof in Krugersdorp versoek om Le Roux dringend te beskerm.Booysen het […]

Read more "Sy ma wil hom glo dood hê"

Krugersdorp: “Selfdood” bekyk

Vyf jaar ná haar seun se “selfmoord” hoop Anne-Marie le Grange (49) opnuut op antwoorde nadat die polisiedie ondersoek na sy dood heropen het.Dit kom nadat haar voormalige buurvroue in hegtenis geneem is as deel van ’n polisieondersoek na ’nmisdaadring in Krugersdorp. Die buurvroue, Marinda Steyn, ’n onderwyseres, en Cecilia Steyn, was grootvriende met Le […]

Read more "Krugersdorp: “Selfdood” bekyk"

Hy’s net ‘n slagoffer, sê skoonma

Daar ís toe skoonma’s wat hul skoonseuns ten alle koste die voordeel van die twyfel gee, het die bedrog- enmoordverdagte Zak Valentine die afgelope week uitgevind.Valentine (31), ’n oudmakelaar van Krugersdorp, is verlede jaar “begrawe” nadat hy kwansuis in PetrusSteyn in die Vrystaat in sy motor verkool het.Hy is egter gearresteer nadat hy ’n polis […]

Read more "Hy’s net ‘n slagoffer, sê skoonma"

Polisie kry gewere in onnie se tuiste

Die polisie het Vrydag vyf pistole, ’n haelgeweer en ’n aanvalsgeweer gekry in die woonstel van die 50-jarige onderwyseres van Krugersdorp wat in verband met moord aangehou word.Dit kom nadat die polisie vroeër ook beslag gelê het op patrone toe hulle ’n stoorkamer in haar klas by dieHoërskool Jan de Klerk in Krugersdorp deurgesoek het.Marinda […]

Read more "Polisie kry gewere in onnie se tuiste"